Bybelstories vir Kinders

Bybelstories vir Kinders
Product information and price.
R129.90

Availability: This item is available & can ship immediately.

Add this item to one of your lists:
Add to Wishlist
OR

Product Details

Details

Bybelstories Vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur ’n ouer persoon. ??

 

Bybelstories Vir Kinders se illustrasies het plaaslike elemente waarmee Suid-Afrikaanse kinders maklik kan identifiseer. Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die tipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word.

Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met 'n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.

SKU

79870791

Author

Wendy Maartens

Format

Paperback

Genre

Afrikaans 9 to 12 Years Old Fiction

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!