cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Brug Na Haven (Paperback)

Brug Na Haven (Paperback)
Product information and price.
R20.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Dis die 1950’s in Hollywood. Lena Scott is die blink­ste opkomende ster op die silwerdoek sedert Marilyn Monroe. Min mense weet egter dat haar regte naam Abra is en van die prys wat sy moes betaal om uitein­delik te voel sy beteken iéts.Vir pastoor Ezekiel Freeman sal Abra altyd die pas­gebore babatjie wees wat hy onder ’n brug aan die buitewyke van Haven gevind het. Zeke en sy seun, Joshua – Abra se beste vriend – kyk hoe sy as ’n eksotiese skoonheid grootword. Maar Zeke weet dat die omstandighede rondom haar geboorte litte­kens op haar hart gelos het. Dít maak haar weerloos en vatbaar vir ’n gladdemond, twyfelagtige jong man wat haar voete onder haar uitslaan en haar na Holly­wood se liggies lok. Abra leer vinnig wat word ver­wag van ’n ambisieuse jong meisie. Maar roem kom teen ’n verskriklike prys. Sy het elke brug verbrand om te kry presies wat sy gedínk het sy wil hê. Nou wil sy net huis toe gaan.

SKU

79291635

Genre

Afrikaans Fiction

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA