cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Buitekuns: Handwerkprojekte Vir Jou Buiteleefareas: Angie Franke (Paperback)

Buitekuns: Handwerkprojekte Vir Jou Buiteleefareas: Angie Franke (Paperback)
Product information and price.
R30.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Die onweerstaanbare projekte sluit eenvoudige, praktiese voorstelle in om nuttige voorwerpe soos potte, voelbadjies, tafels en afskermers te verfraai, asook meer dekoratiewe beeldhouwerk en muurskildering. Herwinning speel weer eens 'n groot rol en as hulle iets kon hergebruik, het hulle: gebreekte potte, plastiekbottels, oortollige sement, stukkende teels en veel meer. Hierdie boek sal jou iets bied wat jou belangstelling en vaardighede bymekaar sal bring ongeag of jy beperk is tot 'n kaal buitemuur, 'n daktuin wil versier of die voorreg het om op 'n landgoed met akkers en akkers tuin te woon. Kuns, handwerk en selfdoen-elemente word slim saam ingespan. Of dit 'n patio, houtbanke, stoep, grensmuur, skadukol onder 'n groot boom of vervelige trappe is - jy sal al die inligting wat jy nodig het om dit te verfraai en weer interessant te laat lyk hier kry.

SKU

79509142

Barcode

9781920479572

Format

Paperback

Genre

Arts & Crafts

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA