cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Donna En Die Droomman: Anita du Preez (Paperback)

Donna En Die Droomman: Anita du Preez (Paperback)
Product information and price.
R50.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Donna Ferguson, kreatiewe direktrise van Buitenkant Produksies, is 'n eenkantmens en 'n realis. Maar wanneer Donna by 'n kunsuitstalling oogkontak maak met 'n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is nie. Sy laat hom sowaar toe om haar in die galery se tuin te soen. Trouens, sy soen net so vurig terug. Sy ken nie eens die man se naam nie, maar een ding weet sy: dat hy haar droomman is. Donna dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op … saam met haar suster, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, veearts Pieter Visser, blyk een en dieselfde mens te wees. Dit lyk asof Donna weer iets kosbaars aan Karen moet afstaan omdat sy mos blonder en jonger is–maar veral omdat haar kleinsus siek is. Al is die aantrekkingskrag tussen Donna en Pieter hoe sterk, kan sy nie haar verliefde suster se swak hart waag nie. Donna sal van Pieter af moet wegbly, maar dit voel asof haar eie hart by die gedagte wil faal.

SKU

79695450

Barcode

9780624071150

Author

Anita du Preez

Format

Paperback

Genre

Romanza

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA