cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Geliefde Sprokies

Geliefde Sprokies
Product information and price.
Online Price Only
R10.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

In hierdie pragtige boek word die tydlose verhale van Sneeuwitjie, Rooikappie en Aspoestertjie vertel. Ook minder bekendes,soos die storie van die Wit Slang, die Vier Vernuftige Broers en Jorinda en Joringel. Altesame 20 van die wêreld se mooistesprokies.

Geslag ná geslag bly hierdie onsterflike verhale in ons geheue. Lees hulle saam met kinders en laat julle meevoer na n towerland van fabelagtige koninkryke en heldeavonture.

Skep saam n skat van herinneringe!

SKU

79615600

Online Price Only

Yes

Author

Igloo Books Ltd

Genre

Afrikaans 6 to 9 Years Old Fiction

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA