cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Identifiseer Die Bome Van Suider Afrika

Identifiseer Die Bome Van Suider Afrika
Product information and price.
R150.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Identifikasie van bome word algemeen as moeilik beskou, veral in 'n streek soos Suider-Afrika met 'n groot planteverskeidenheid waar sowat 2 100 boomspesies natuurlik voorkom, met nog 'n paar honderd meer wat uit ander dele van die wereld afkomstig is. Identifiseer die bome van Suider-Afrika - die eerste van sy soort vir die streek - verskaf die agtergrondkennis wat nodig is om bome te identifiseer. Die titel bevorder 'n benadering wat lesers sal toerus om enige veldgids tot bome met groter gemak en meer vertroue te gebruik. Dit begin met basiese inligting oor plantvorm en ontsluit dan stelselmatig die bou van bome om 'n duidelike begrip oor te dra van waarna 'n mens moet kyk om 'n onbekende boom te identifiseer. Die titel is in twee dele verdeel: Deel een, goed toegelig met kleurillustrasies en foto's, beskryf die verskillende dele van 'n boom en hul rol by identifikasie. Deel twee bevat 'n sleutel tot 43 boomgroepe gebaseer op maklik waarneembare stingel- en blaarkenmerke. Daar is gevind dat, as 'n eerste stap tot identifikasie, dit vir die leek nuttiger is om groepe te herken eerder as die formele plantkundige families wat dikwels gebruik word.Die gebruik van 'n simbool om die hoofkenmerke van elke groep uit te beeld, maak dit vir die beginner makliker om 'n begrip van die verskeidenheid bome te vorm. Behandelings van die groepe bied verklarende notas oor groepkenmerke en wenke oor identifikasie van spesies.

SKU

83229841

Barcode

9781770077300

Format

Paperback

Genre

Nature

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA