cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Newmans Se Voels Van SA (Paperback)

Newmans Se Voels Van SA (Paperback)
Product information and price.

Was R10.00

Special Price Now
R5.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Die gedenkuitgawe van Newman se Voels van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voelboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. Met die ondersteuning van Faansie Peacock ('n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei. Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en osambiek. Die bekende, gebruikersvriendelike formaat van Newman se Voels is behou, maar die boek spog met 'n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou. Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit. 'n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van Newman se Voëls te gebruik.

SKU

84117435

Barcode

9781770078772

Format

Paperback

Genre

Nature

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA