cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Nyambura Wag Vir Die Bus

Nyambura Wag Vir Die Bus
Product information and price.
R100.00

Availability: This item is available & can ship immediately.

Add this item to one of your lists:
Add to Wishlist
OR

Product Details

Details

’n Lieflike geïllustreerde boek wat tot kinders van alle ouderdomme sal spreek.
Nyambura is laat! Sy is op pad om vir haar Ouma te gaan kuier en sy moet die bus neem van die mark af om daar te kom. Sy soen haar Mamma tot siens voordat sy na die bus haas. Nyambura moet lank wag vir die bus en dus raak sy verlore in haar eie gedagtes. Sal sy daarin slaag om die bus te haal of gaan sy agterbly?
Nyambura Wag vir die Bus is ’n storie wat kinders die belangrikheid van goeie dade leer. Dit herinner ons ook om die momente wat ons saam met geliefdes spandeer, te waardeer.

SKU

80348955

Barcode

9781431425228

Format

Afrikaans 3 to 6 Years Old Fiction

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA