cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Blinde Liefde: Elsa Hamersma (Paperback)

Blinde Liefde: Elsa Hamersma (Paperback)
Product information and price.
R30.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Karla bedank haar werk by 'n trattoria op Stellenbosch om as sjef en bemarker op 'n gasteplaas naby Malmesbury te gaan werk. Eers nadat sy op die plaas aangekom het, hoor sy dat daar kort tevore 'n moord gepleeg is en dat die uiters aantreklike nuwe eienaar, Hugo Joubert, die hoofverdagte is. Nogtans is sy dadelik baie sterk aangetrokke tot hom. Tot haar skok is daar ook groot finansiele probleme op die plaas en Karla moet bitter hard werk om van die gastehuis 'n sukses te maak. Intussen word haar innerlike woelinge daagliks meer. Is Hugo sy broer se moordenaar? Wat behels die eienaardige verhouding tussen hom en die beeldskone Natalie van die buurplaas? En kan Karla regtig daarop reken dat daar nie na al die jare ook in Londen, waar hy eintlik bly, 'n meisie op Hugo wag nie? Die moord, die spoke in die gastehuis, haar eksman en Natalie maak Karla se lewe daagliks al moeiliker. Dit is asof haar lyf een taal praat en haar verstand 'n ander. Is dit dalk 'n geval van blinde liefde?

SKU

79611869

Barcode

9780624063704

Format

Paperback

Genre

Romance

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA