cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Die Soekende Hart (Paperback)

Die Soekende Hart (Paperback)
Product information and price.
R100.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Met haar liefde vir oudtydse goed moes Jennifer Burns dikwels hoor sy is oudmodies, maar niemand is voor­bereid op die jong vrou se besluit om die moderne leefstyl opsy te skuif ten gunste van die Ou Orde Amish nie.Maar dit is presies wat Jenny sonder haar familie se medewete doen toe sy by Samuel en Rebecca Lapp intrek en vir die biskop se vrou begin werk. Die mense van Hickory Hollow is nuuskierig oor die prag­tige jong soeker onder hulle, in die besonder ’n aan­treklike Amish-man. Maar hy is nie die enigste man wat om Jenny se aandag meeding nie. In Die soekende hart word Jenny met baie uitda­gings gekonfronteer in die tyd wat die Broeders haar gee om haarself te bewys: uitdagings van die hart so­wel as die gees.Sal Jenny se geheime haar weerhou van die vrede waarna sy smag? Of sal hulle haar die weg huis toe wys?

SKU

79714935

Barcode

9781431613168

Author

Lewis B

Format

Paperback

Genre

Afrikaans Fiction

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA