cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Kobra

Kobra
Preorder deliveries for Regional and Outlying areas cannot be guaranteed for Day of Release. All reasonable attempts will be made to ensure delivery on the day of Release.
Product information and price.
R50.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!"

SKU

79080634

Format

Paperback

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA