cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Solitaire: Du Preez V (Paperback)

Solitaire: Du Preez V (Paperback)
Product information and price.
R50.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Donna, 'n befaamde juweelontwerper, se lewe slaan 'n gevaarlike koers in ná 'n ruwe ontnugtering in haar huwelik en 'n vernederende egskeiding. Wanneer sy die allerlaagste punt bereik, besef Donna sy is op 'n pad van selfvernietiging. Sy aanvaar 'n opdrag om 'n replika van 'n antieke juweelstuk te maak. Dit neem haar na Minnaarshof, 'n spogplaas in die Riebeekvallei. Hier kruis haar pad met Toit Minnaar s'n. Die soort man wat 'n vrou kan laat glo alle mans is nie noodwendig uitbuiters nie. Maar Toit is reeds kniediep in die vrousoekproses. In 'n poging om weer sy lewe op koers te kry ná sy vrou se dood 'n jaar tevore maak hy gereed om drie aspirantbruide op Minnaarshof te ontvang vir 'n werklikheidsreeks op televisie. Kato, Ruby en McKenna is drie supervroue wat geen man met gesonde verstand sal wil wegstuur nie. Daarom verstaan Donna nie hoekom sy en Toit mekaar nie kan vermy nie. Haar hoofprioriteit moet nou wees om weer haar loopbaan op dreef te kry en terug te kry wat 'n man by haar gesteel het. Vita du Preez is 'n oudvertaler en argivaris. Haar leseraanhang getuig daarvan dat haar lewensmotto in haar skryfwerk neerslag vind: Gelukkige eindes kan ons almal beskore wees as ons ons lewensvreugde en humorsin behou.

SKU

79714757

Barcode

9780799375176

Author

Du Preez V

Format

Paperback

Genre

Fiction

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA