R230
n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël. 20 in Afrikaans en 8 in Engels. Skreeusnaaks, aangrypend, wys, onvoorspelbaar en -- soos altyd -- hoogs vermaaklik.
Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare -- oor sy ouers, sy ouma -- maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor 'n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe 'n mens jou eerste reus oorwin . . .
Author | Nataniel |
---|---|
Publisher/manufacturer | Human & Rousseau |
Department | Fiction |
Category | Afrikaanse Fiksie |
Range | Fiksie |
Product code | 20010462 |
Barcode | 9780798181419 |
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.