cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA

Watter Voel Is Dit? (Paperback)

Watter Voel Is Dit? (Paperback)
Preorder deliveries for Regional and Outlying areas cannot be guaranteed for Day of Release. All reasonable attempts will be made to ensure delivery on the day of Release.
Product information and price.
R50.00

Availability: Out of stock

Product Details

Details

Watter voel is dit? bied aan die aspirant voelkyker 'n maklike benadering tot die uitken van voels, wat dikwels maar verwarrend kan wees. Die benadering is eenvoudig en direk. 'n Groot aantal van Suider-Afrika se verstommende verskeidenheid van meer as 900 voelsoorte word gegroepeer aan die hand van familie-ooreenkoms, habitatvoorkeur of, soms, soorte wat met mekaar verwar kan word. Die leser word aangemoedig om eers met die kenmerke van die groep vertroud te raak voordat die uitken van soorte aangepak word. Alleen of saam met 'n veldgids is Watter voel is dit? 'n boeiende inleiding tot die voels van die streek en 'n soliede grondslag waarop 'n belangstelling in voels uitgebou kan word.

SKU

83229744

Barcode

9781770077317

Format

Paperback

Genre

Nature

Reviews.

There are no reviews for this product. Click here to be the first!
cna.co.za :: CNA
cna.co.za :: CNA